Hoe 'n nuuskierige ruspe 'n pragtige skoenlapper geword het - Linda Henderson

By Linda Henderson

Release Date: 2023-11-28

Genre: Science & Nature for Kids

(0 ratings)
Hierdie storie leer kinders van die wonderlike transformasie wat plaasvind wanneer 'n ruspe 'n skoenlapper word. Dit verduidelik stap vir stap op 'n vlak wat kinders kan verstaan, hoe dit kan gebeur. As jy graag vir jou kinders wil verduidelik waar skoenlappers vandaan kom, sal hierdie handige hulpbron jou help om dit te doen. Dit sluit ook aan by geestelike aspekte van hoe nuwe lewe en transformasie ook vir Gelowiges in Christus beskikbaar is.
 
More by Linda Henderson

Related Articles