Die manewales van Thomas die Kat: Thomas en die Goue Kelk - Linda Henderson

By Linda Henderson

Release Date: 2022-06-24

Genre: Animal Fiction for Kids

(0 ratings)
Thomas die kat is 'n nuuskierige maar slaperige kat wat op die avontuur van 'n leeftyd gaan. Hy word deur die tyd na 'n ou dorpie vervoer. Toe, uit pure nuuskierigheid, volg Thomas twaalf spraaksame reisigers, wat blykbaar na 'n baie wyse onderwyser luister. Of jy nou 'n seuntjie of meisie is, ma of pa, of ‘n kat soos Thomas, wat volgende gebeur sal jou beide verstom en verbaas! Sluit aan by Thomas terwyl hy 'n waarlik aardskuddende ontdekking maak!

More by Linda Henderson

Related Articles