Elsa Winckler se eerste mega-omnibus! Liefde vind ’n pad is ’n samestelling van vier van gewilde Elsa Winckler se vorige Romanzas Perfekte formule, Liefde sonder voorbehoud, Byvoordele gewaarborg en Brug na haar hart.