Wilde Sara trou. Dis nie aldag wat iets so opwindend op Sonika se klein dorpie gebeur nie, maar sy het ’n dilemma. Op die uitnodigingskaartjie staan uitdruklik: Mevrou Ellis en metgesel. Hoe sal dit lyk as sy alleen by die troue opdaag?
Haar vir-altyd-minnaar & Almal is rooikoppe - Ilde Grove & Rita Swanepoel