Ek het nooit besef hoe uitgestrek dit is nie â hoe ver en wyd die water om ons eiland gaan nie. Iewers agter in my kop het ek dalk gedink dat daar ân tweede muur om Tresco is wat die oneindige waters binnehou sodat ons nie almal oor die rant spoel en in die diepsee tuimel nie.â
Leia en Walt is oppad na die Anderkant, waar die legendariese land, Cornwall, op hulle wag. Tony, hulle nuwe vriend, het hulle vertel dat al die oorloĂ« van die verlede vergete is en die inwoners van Bodmin en Dartmoor in vrede woon. Die mense kom die leerstellinge van ân ou godsdiens na wat vergifnis en niegewelddadigheid verkondig.
Maar Walt en Leia ontdek baie gou dat selfs ân vredeliewende, ideale gemeenskap soos hierdie nie volmaak is nie. Op ân verbode besoek aan Exeter, die ou stad van hulle voorouers, ontdek die twee Eilandbewoners meer van die nuwe wĂȘreld as waarop hulle gereken het.
Donker geheime en diep passies vul hierdie opwindende laaste boek in die Eiland-reeks.